
Coen agter die stuur van die Chev Corvette Z06.

Christo agter die stuur van die Chev Corvette Z06.
Hummer H3 off-road.
Hummer H3 off-road.
Hummer H3 - kyk hoe styl was die helling!
Seker die enigste keer in my lewe wat ek in 'n Hummer H3 sal wees...
Christo by die Hummer H3.
Christo in die Lotus Elise. Hy was gans te groot vir die kar...
No comments:
Post a Comment