Chris Lubbe
* 27 Maart 1963 - + 5Julie 2009
....Mis hom, maar laat hom gaan.
Hier aan die einde van sy lewenspad
het die son vir hom finaal gesak,
maar moenie huil en treur oor hom.
O nee, wees bly sy siel is vry.
Mis hom vir 'n rukkie maar nie vir lank,
met kop omhoog en geen hartseer klank.
Onthou hoe het sy liefde ons lewenspad gebaan.
Mis hom - maar laat hom gaan.
Daardie pad moet ons alleen stap
en alleen moet ons elk die tog aanpak.
Dit alles is deel van God se Meerstersplan.
Op pad na waar die ewige die tydelike vervang.
So wanneer jy eensaam en hartseer voel,
laat vriende en liefde en troos jou oorspoel.
In goed doen aan ander kan geen droefheid bly staan.
Mis hom - maar laat hom gaan.
Rus in Vrede


No comments:
Post a Comment