Saturday, 13 February 2010

Vandag is dit 4 jaar.... Schalk my maat, ons onthou.... Diep binne my is daar 'n kaggel wat brand. Diep binne my lê daar 2 rye spore in die sand. Diep binne my is daar 'n kluis waar ons woorde kan bly, En êrens diep in my gedagtes se gange is jy....!

1 comment:

Unknown said...

Hi Coenie.
Ek is bly om te sien dit gaan goed met jou. Jy lewe jou lewe voluit en dit is fantasties.
Groete - Wynand