Sunday, 05 October 2008

Debbie en Ronel se troue - 04 Oktober 2008

'n Foto oorsig....
Debbie en Ronel.... pas getroud.
Gerhardt en Christo
Coen, Debbie en Ronel. (het sy die plakkies die hele tyd aan gehad...?)
Christo, Debbie en Ronel.
Ons dominee Trevor en Gerhardt.
Vriende van Debbie, en van my ook! - Niel en Steve.

No comments: